Altaar

Die altaar in die Roskilde-katedraal in Denemarke, met ’n reuse-altaarskerm daaragter.

’n Altaar is ’n verhewe struktuur waarop godsdienstige offers gewoonlik gebring word. Hulle word aangetref in heiligdomme, tempels, kerke en ander plekke van aanbidding. Altare is en word steeds veral gebruik in die paganisme, Christendom, Boeddhisme, Hindoeïsme, Judaïsme (tot met die vernietiging van die Tweede Tempel) en neopaganisme.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy